Media

 
24/10/2024
Bestanddele in brood en ander produkte op ons rakke | Jeannette Rosewall | Die GROOT Ontbyt (24 Oktober 2024)
Jeannette Rosewall, voorsitter van die Tegniese komitee van die SA Kamer van Bakwese, kuier by Jennifer en Pierre #opigeelbank en ons gesels oor presies watter bestanddele in brood en ander produkte op ons rakke ingaan.