86th Annual General Meeting
12/07/2024Jeannette Rosewall, voorsitter van die Tegniese komitee van die SA Kamer van Bakwese, kuier by Jennifer en Pierre #opigeelbank en ons gesels oor presies watter bestanddele in brood en ander produkte op ons rakke ingaan.